top of page

Meer informasie

​"Education is the most powerful weapon which   you can use to change the world". Nelson Mandela

Fooie
  • Skoolgeld is oor 12 maande betaalbaar.

  • Afslag op jaarlikse skoolfonds ten volle betaal voor 09 Februarie 2025.

  • Alle fooie moet voor of op die 3de van elke maand betaal word.

  • Die eerste betaling van die jaar moet gemaak word voordat u kind met skool begin.

  • Gebruik asseblief u kind se naam as verwysing vir betaling.

  • Geen kontantbetalings word om veiligheidsredes aanvaar nie.

  • 'n Jaarlikse en nie-terugbetaalbare registrasiefooi van R500 moet een keer per jaar betaal word.

  • ​Indien jy beplan om jou kind om enige rede uit die skool te verwyder, moet jy een kalendermaand kennis gee. November en Desember word nie as kennismaande gebruik nie. As jy einde Oktober kennis gee vir November, sal jy steeds aanspreeklik wees om die volle fooie vir November en Desember te betaal. 

  • Nuwe aansoeke: Registrasie per kind - R500-00. 

  • Skoolgeld: Betalings moet voor of op die 3de van elke maand gemaak word.

  • Fooie vir een kind: R1600-00 per maand (2 - 3 jaar), R1300-00 (4 - 6 jaar). 

,

Neem asseblief kennis dat skoolfonds geen skooluitstappies of skryfbehoeftes insluit nie.

​

Ontbyt en middagete ingesluit.

Bank besonderhede


Beertjeland Kleuterskool

Standard Bank Rustenburg - Kode: 01-70-45

Rekening nommer: 330125311

Tjek rekening

Verwysing: Naam en van van kind

Skool tye

​
Maandae tot Vrydae: 06:00 - 18:00

Saterdae, Sondae en publieke vakansiede: Gesluit

Beertjieland Bear.png
bottom of page