top of page

Oor ons

IMG-20240930-WA0009.jpg
Beertjieland Kleuterskool, Rustenburg


Baie welkom by Beertjieland Kleuterskool. Ons streef daarna om net die beste vir u kind te lewer en om u kind te stimuleer en u kind veilig te laat voel.


Missie

  • Lewering van 'n kwaliteit diens,

  • Van opvoeding en skoolgereedheid van babas, peuters en kleuters,

  • Deur middel van professionele, personeel,

  • Sodat Beertjieland Kleuterskool altyd bekend sal staan as die skool in Rustenburg waar daar altyd gestreef word om die beste in voorskoolse opvoeding te doen.

 

Visie

  • Ons handhaaf Christelike norme en waardes.

  • Ons plaas u kind altyd eerste.

  • Ons vertrou en respekteer mekaar.

  • Ons is totaal verbind tot kwaliteit diens.

  • Ons kommunikeer openlik.

  • Ons waardeer innovasie en effektiewe insette.

  • Ons het trots in wat ons doen.


Wat gebeur by Beertjieland?

  • Ons bestaan al 24 jaar,

  • Geregistreerde sentrum vir Kleinkindontwikkeling

  • Geregistreer by:

    • Ons is geregistreer by SA Childcare en is besig met registrasie by ECD.

    • Stadsraad van Bojonala, Gesondheid en Sosiale Departement.

Kennisgewing bord:

Beertjieland maak 20 Desember toe vir die laaste skool dag van 2024.

​

​

Beertjieland Bear.png
bottom of page